PSALMS 57:2-3

PSALMS 57:2-3 NLV

Wees my genadig, o God, wees my genadig! Ek soek skuiling by U. In die skaduwee van u vlerke sal ek skuil totdat die onheil verby is. Ek roep tot God die Allerhoogste, tot God wat gereed is om te help.