Psalms 57:2-3

Psalms 57:2-3 DB

God, wees asseblief goed vir my. Wees goed vir my, want ek kruip by U weg. U moet my beskerm totdat die gevaar verby is. In my nood bid ek tot die allerhoogste God. Dit is Hy wat my altyd sal help.