PSALMS 137:1-4

PSALMS 137:1-4 AFR83

By die riviere van Babel, daar het ons gesit, en ons trane het gevloei as ons aan Sion dink. Aan die wilgerbome in daardie land het ons ons liere opgehang toe dié wat vir ons gevange weggevoer het, ons gevra het om 'n lied te sing, toe dié wat vir ons leed aangedoen het, van ons vrolikheid wou hê: “Sing vir ons 'n lied oor Sion!” Hoe kan ons die lied van die Here sing in 'n vreemde land?

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 137:1-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid