Psalms 137:1-4

Psalms 137:1-4 AFR20

Aan die riviere van Babel, daar het ons gesit en gehuil wanneer ons aan Sion dink. Aan die rivierwilgers in daardie land het ons ons liere opgehang; want daar het dié wat ons gevange geneem het vir ons die woorde van 'n lied gevra; hulle wat ons weggevoer het, het van ons vreugde verwag: “Sing vir ons een van die Sionsliedere!” Hoe kan ons 'n lied van die HERE sing op vreemde grond?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 137:1-4