PSALMS 136:1-2

PSALMS 136:1-2 AFR83

Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie. Loof die oppermagtige God. Aan sy liefde is daar geen einde nie.