PSALMS 136:1-2
PSALMS 136:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie. Loof die oppermagtige God. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
PSALMS 136:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die HERE, want Hy is goed – want vir ewig duur sy troue liefde. Prys die God van die gode – want vir ewig duur sy troue liefde.
PSALMS 136:1-2 Die Boodskap (DB)
Loof die Here, want Hy is baie goed, sy liefde hou nooit op nie. Loof God wat hoog bo al die gode uittroon, sy liefde hou nooit op nie.
PSALMS 136:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet dankie sê vir die Here, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het. Julle moet dankie sê vir die God van die gode, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
PSALMS 136:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
LOOF die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
PSALMS 136:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie. Loof die oppermagtige God. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
PSALMS 136:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die HERE, want Hy is goed – want vir ewig duur sy troue liefde. Prys die God van die gode – want vir ewig duur sy troue liefde.
PSALMS 136:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE; want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.