PSALMS 133:1-3

PSALMS 133:1-3 AFR83

'n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon! Dit is soos reukolie wat van die kop af in die baard afloop, die baard van Aäron, af tot by die soom van sy klere. Dit is soos die dou van Hermonberg wat op die berge by Sion val.

Video for PSALMS 133:1-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 133:1-3