Psalms 133:1-3

Psalms 133:1-3 AFR20

'n •Pelgrimslied. Van Dawid. Kyk hoe goed, hoe mooi is dit as •broers ook saam woon. Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop oor die kraag van sy klere. Dit is asof die dou van Hermon afkom op die Sionsberge; want daar beveel die HERE sy seën, lewe vir altyd.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 133:1-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid