PSALMS 13:3-4

PSALMS 13:3-4 AFR83

Hoe lank moet ek nog my eie planne maak en my dae met kommer deurbring? Hoe lank sal die vyand my nog oorheers? Luister tog en antwoord my, Here my God! Gee my tog nuwe lewenskrag. Ek wil nie sterwe nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 13:3-4