PSALMS 13:3-4

PSALMS 13:3-4 NLV

Hoe lank moet ek alleen planne maak, elke dag deurbring met droefheid in my hart? Hoe lank sal my vyand die oorhand hê? Kyk tog en antwoord my, HERE my God! Verlig tog weer my oë dat ek nie die doodslaap ingaan nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 13:3-4