PSALMS 104:33-34

PSALMS 104:33-34 AFR83

Ek wil tot eer van die Here sing so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is. Mag hierdie bepeinsinge van my vir Hom aanneemlik wees! Ek wil my in die Here verbly.