SPREUKE 4:20-22

SPREUKE 4:20-22 AFR83

My seun, hoor wat ek vir jou sê, luister goed na my woorde! Moet dit nie vergeet nie, hou dit altyd in gedagte, want dit beteken lewe vir dié wat daarna luister, 'n volle lewe vir hom wat dit besit.