Spreuke 4:20-22

Spreuke 4:20-22 DB

Jong vriend, luister baie mooi na wat ek vir jou sê. Spits jou ore vir my lewenswysheid. Vergeet dit nie ’n enkele oomblik nie. Hou jou oë altyd op die spreuke se lewensreëls. Dink heeltyd daaroor na. Wie dit sy eie maak, sal vreugde ervaar, soveel dat dit selfs sy liggaam beter sal laat voel.

Video for Spreuke 4:20-22