Daar is 'n soort mens wat sy vader vervloek en vir sy moeder nie 'n goeie woord het nie, 'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie, 'n soort mens wat vol hoogmoed, vol eiewaan is, 'n soort mens wat koelbloedig en wreed is in sy hebsug en wat teer op die hulpeloses en armes in die land.
Lees SPREUKE 30
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 30:11-14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's