Spreuke 30:11-14

Spreuke 30:11-14 DB

Daar is vier soorte mense uit wie se pad jy moet bly: kinders wat hulle ouers vloek en mishandel; mense wat dink hulle is goed, maar wat nie hulle eie tekortkomings besef nie; arrogante mense wat te veel van hulleself dink, en wrede mense wat ander doodmaak en niks vir die armes en die swakkes omgee nie.