SPREUKE 29:21-22

SPREUKE 29:21-22 AFR83

As jy 'n slaaf van kleins af bederf, is hy rebels as hy groot is. 'n Opvlieënde mens veroorsaak rusie; iemand wat kort van draad is, doen sonde op sonde.