Spreuke 29:21-22

Spreuke 29:21-22 DB

Jou werker moet presies weet waar hy met jou staan. As dit nie gebeur nie, kan jy groot skade ly. Iemand met ’n vinnige humeur veroorsaak moeilikheid. Iemand se woedeuitbarstings doen grote skade.