'n Regeerder wat hom aan leuens steur, het naderhand net goddeloses in sy diens. 'n Arm mens en sy verdrukker het een ding gemeenskaplik: die Here hou hulle altwee in die lewe. As 'n koning reg aan arm mense laat geskied, sal hy lank regeer.
Lees SPREUKE 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 29:12-14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's