As jy genoeg geëet het, is selfs heuning nie meer lekker nie; as jy honger is, smaak selfs 'n bitter ding soet. Soos 'n voël wat sy nes net so los, so is 'n man wat sy gesin in die steek laat. Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry.
Lees SPREUKE 27
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 27:7-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's