Spreuke 27:7-9

Spreuke 27:7-9 AFR20

'n Persoon wat versadig is, vertrap 'n heuningkoek, maar vir 'n honger persoon is alles wat bitter is, soet. Soos 'n voël wat rondswerf weg van sy nes af, so is iemand wat rondswerf ver van sy woonplek af. Olie en reukwerk maak die hart bly, maar die •siel word uitmekaar geskeur deur teenspoed.

Video vir Spreuke 27:7-9