Iemand kan sy haat verbloem met wat hy sê, maar binne hou hy by sy valsheid. As hy vriendelik praat, moet hom nie glo nie; hy is vol bose bedoelings. Hy verberg sy haat agter 'n valse skyn, maar van die onheil wat hy gaan doen, sal almal weet.
Lees SPREUKE 26
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 26:24-26
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's