SPREUKE 26:20-22

SPREUKE 26:20-22 AFR83

Sonder hout bly 'n vuur nie brand nie; sonder 'n kwaadstoker hou 'n rusie nie aan nie. Daar is houtskool nodig vir gloeiende kole, hout vir 'n vuur, en 'n twissiek mens vir rusie stook. 'n Geskinder is soos lekker kos, mense sluk dit so maklik.