Sonder hout gaan 'n vuur dood, en in die afwesigheid van 'n kwaadstoker raak 'n stryery stil. Gloeiende kole vir houtskool, hout vir 'n vuur, dit is 'n twissieke man by die aanblaas van 'n geskil. Die woorde van 'n kwaadstoker is soos lekkernye – dit gaan af na die binneste van die liggaam.
Lees Spreuke 26
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 26:20-22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's