Wat nou volg, is ook afkomstig van wyse mense. Dit is nie reg om partydig te wees in die regspraak nie. 'n Regter wat 'n skuldige onskuldig verklaar, sal deur die hele bevolking vervloek word, deur almal verwens word. Maar met regters wat regverdig straf, sal dit goed gaan; hulle sal geseën word met voorspoed.
Lees SPREUKE 24
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 24:23-25
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's