Spreuke 24:23-25

Spreuke 24:23-25 AFR20

Ook hierdie spreuke is van die wyses: Om partydig te wees in regspraak is nie goed nie. Wie vir 'n goddelose sê, “Jy is regverdig” – volke sal hom vervloek, nasies sal hom verdoem. Maar dit gaan goed met dié wat 'n goddelose skuldig vind; oor hulle kom die seën van voorspoed.