SPREUKE 21:21-22

SPREUKE 21:21-22 AFR83

Wie na reg en liefde strewe, aan hom word 'n vol lewe en eer geskenk. 'n Wyse man kan selfs 'n stad vol dapper verdedigers oorwin en die vesting waarop hulle vertrou, laat val.