SPREUKE 20:4-6

SPREUKE 20:4-6 AFR83

'n Luiaard ploeg nie in die saaityd nie en soek in die oestyd na iets wat nie daar is nie. 'n Oorwoë mening is diep waters; 'n verstandige mens skep daaruit. Baie gee te kenne dat hulle getrou is, maar wie kan 'n werklik betroubare mens vind?