SPREUKE 18:11-12

SPREUKE 18:11-12 AFR83

Die ryk man sien sy besittings as sy vestingstad, as 'n hoë muur wat hom beskerm. Op selfverheffing volg ineenstorting, op nederigheid eer.