SPREUKE 18:11-12

SPREUKE 18:11-12 NLV

Die ryk man beskou sy rykdom as ’n ondeurdringbare vesting. In sy verbeelding is dit ’n hoë muur waaragter hy beskerm word. Op selfverheffing volg ineenstorting. Op nederigheid volg eer.