SPREUKE 16:10-11

SPREUKE 16:10-11 AFR83

As die koning praat, is dit met Goddelike gesag; as hy uitspraak lewer, maak hy nie fout nie. Die norme vir die regspraak kom van die Here af; Hy bepaal die maatstawwe.