SPREUKE 16:10-11

SPREUKE 16:10-11 NLV

As die koning praat, is dit met Goddelike gesag. Sy uitsprake mag nooit onregverdig wees nie. Die HERE vereis eerlikheid en billikheid in die handel. Hy bepaal die maatstawwe daarvoor.