SPREUKE 15:20-21

SPREUKE 15:20-21 AFR83

'n Wyse seun maak sy ouers bly, 'n dwase mens minag hulle. Iemand wat verstand kortkom, vind vreugde in sy dwaasheid; 'n mens met insig leef reg.