Spreuke 15:20-21

Spreuke 15:20-21 AFR20

'n Wyse seun verbly sy vader, maar 'n dwase mens minag sy moeder. Sotheid is 'n vreugde vir iemand sonder verstand, maar 'n skerpsinnige mens loop 'n reguit pad.