SPREUKE 12:22-23

SPREUKE 12:22-23 AFR83

Die Here het 'n afsku van leuenaars; Hy hou van betroubare mense. 'n Verstandige mens loop nie te koop met sy kennis nie; dwase basuin hulle dwaasheid uit.

Video for SPREUKE 12:22-23

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 12:22-23