Spreuke 12:22-23

Spreuke 12:22-23 AFR20

Afstootlik vir die HERE is vals lippe, maar hulle wat betroubaar optree, geniet sy goedkeuring. 'n Slim mens hou sy kennis verborge, maar die harte van dwase roep uit: “Sotheid!”

Video for Spreuke 12:22-23

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 12:22-23