SPREUKE 10:27-28

SPREUKE 10:27-28 AFR83

Wie die Here dien, lewe lank; wie sonder Hom lewe, se lewensjare is min. Vir die regverdiges lê daar vreugde voor; die goddeloses het geen toekoms nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 10:27-28