SPREUKE 10:27-28
SPREUKE 10:27-28 NLV
Hy wat ontsag het vir die HERE, maak sy lewe langer; die goddelose se lewe word kortgeknip. Die regverdiges kan vreugde verwag, maar goddeloses het geen hoop nie.