FILIPPENSE 4:21-23

FILIPPENSE 4:21-23 AFR83

Groete aan almal wat aan God behoort deur Christus Jesus. Die broers hier by my stuur vir julle groete. Ook al die gelowiges en veral dié wat aan die huis van die keiser verbonde is, stuur vir julle groete. Die genade van die Here Jesus Christus sal by julle wees.