Filippense 4:21-23

Filippense 4:21-23 DB

Sê asseblief groete namens my aan al die Christene daar by julle. Die Christene hier stuur ook groete. Die Christene wat op die keiser se personeel is, sê spesiaal groete. Mag ons Here Jesus Christus baie goed vir julle wees, ver meer as wat julle verdien. Mag julle hierdie goedheid diep in julle binneste ervaar.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid