FILIPPENSE 4:21-23

FILIPPENSE 4:21-23 NLV

Dra my groete oor aan Christene daar. Al die broers en susters hier by my stuur groete. Al die ander Christene stuur ook groete, in besonder dié wat in die keiser se paleis werk. Mag ons Here Jesus Christus se genade julle geestelik versterk.

Video for FILIPPENSE 4:21-23