NEHEMIA 7:73

NEHEMIA 7:73 AFR83

Die priesters, die Leviete, die poortwagte, die sangers, 'n deel van die volk, en die tempelslawe het hulle gevestig in die stede waar hulle vandaan gekom het. Dit het die hele Israel gedoen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMIA 7:73