Nehemia 7:73

Nehemia 7:73 DB

Die priesters, die Leviete, die hekwagte, die sangers, ’n deel van die volk en die tempelwerkers het weer in die stede gaan bly waar hulle vroeër vandaan gekom het. Om die waarheid te sê, die hele Israel het dit gedoen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 7:73