MARKUS 8:36-37

MARKUS 8:36-37 AFR83

Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor? Wat sal 'n mens kan gee in ruil vir sy lewe?