MATTEUS 17:22-23

MATTEUS 17:22-23 AFR83

Toe die dissipels weer in Galilea bymekaar was, het Jesus vir hulle gesê: “Die Seun van die mens gaan oorgelewer word in die hande van mense, en hulle sal Hom doodmaak, en op die derde dag sal Hy uit die dood opgewek word.” Hieroor het hulle baie bedroef geword.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 17:22-23