Matteus 17:22-23

Matteus 17:22-23 DB

Kort daarna het Jesus se ander volgelinge in Galilea by Hom en sy dissipels aangesluit. Hy sê toe vir hulle: “Weet julle, Ek gaan binnekort in die hande van wrede mense val. Hulle gaan My vermoor. Maar moenie bekommerd wees nie. Ek is sterker as die dood. Op die derde dag sal Ek weer deur God lewendig gemaak word.” Hierdie nuus was ’n groot skok vir hulle.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 17:22-23