LUKAS 20:17-18

LUKAS 20:17-18 AFR83

Maar Jesus het hulle aangekyk en gesê: “Wat beteken hierdie Skrifwoord dan: “ ‘Die klip wat deur die bouers afgekeur is, juis hy het die belangrikste klip in die gebou geword’ ? Elkeen wat op hierdie klip val, sal verpletter word; elkeen op wie hy val, sal hy vermorsel.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 20:17-18