LUKAS 20:17-18

LUKAS 20:17-18 NLV

Jesus het hulle stip aangekyk en gesê: “Wat is die betekenis van hierdie Skrifwoord dan? ‘Juis daardie klip wat die bouers afgekeur het, het die hoekklip van die gebou geword.’ “Elkeen wat op daardie klip val, sal verpletter word; elkeen op wie hy val, sal vergruis word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 20:17-18