LEVITIKUS 8:22

LEVITIKUS 8:22 AFR83

Hierna is die ander ram wat vir die priesterwyding bedoel was, na die altaar toe gebring. Aäron en sy seuns het hulle hande ook op die kop van dié ram gesit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 8:22