LEVITIKUS 8:22
LEVITIKUS 8:22 Die Boodskap (DB)
Toe is die tweede ram nader gebring. Die ram sou gebruik word om die dienaars by die tent in hulle werk aan te stel. Aäron en sy seuns het hulle hande op die kop van die ram gesit.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:22 Bybel vir almal (ABA)
Moses het die ander skaap-ram nader gebring, dit was die ram om die priesters te wy. Aäron en sy seuns het hulle hande op die ram se kop gesit.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het hy die ander ram, die wydingsram, laat aankom; en Aäron met sy seuns het hulle hande op die kop van die ram gelê.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierna is die ander ram wat vir die priesterwyding bedoel was, na die altaar toe gebring. Aäron en sy seuns het hulle hande ook op die kop van dié ram gesit.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het hy die tweede ram, die een vir die priesterwyding, laat nader kom. Aäron en sy seuns het hulle hande op die kop van die ram gelê.
Deel
Lees LEVITIKUS 8