JOB 3:1-3

JOB 3:1-3 AFR83

Toe het Job begin praat en sy geboortedag vervloek. Hy het gesê: “Die dag waarop ek gebore is, moes nooit aangebreek het nie, die nag toe gesê is 'n seuntjie het in die wêreld gekom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOB 3:1-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid